Beeld Buccaneer Vermis 18-Okt-1969
Ad
TAGS
Download or edit the free picture Beeld Buccaneer Vermis 18-Okt-1969 for GIMP online editor. It is an image that is valid for other graphic or photo editors in OffiDocs such as Inkscape online and OpenOffice Draw online or LibreOffice online by OffiDocs.
Durban, 18-okt-1969. 'n Buccaneer-subsoniese bomwerper van die Suid-Afrikaanse Lugmag
word in die omgewing van Durban vermis. Die
laaste boodskap het gelui dat die viiegtuig na
Pretoria terugkeer. Dit is die tweede van die
duur en moderne Britse bomwerpers wat die
lugmag verloor. Die eerste het op die aflewe- ringsvlug in November 1965 sowat vyfhonderd
myl suid van die Kanariese Eilande neergestort.
Die viieénier van die Buccaneer wat vermoedelik gisteraand in Amanzimtoti in die see gestort
het, is \u2018n major in die Lugmag en van die Lug- mag se voorste viieéniers. Die Buccaneer S merk
50, wat R3 miljoen kos, was een van vier bom- werpers wat gisteraand teen sononder van die lugmagstasie Waterkloof opgestyg het vir \u2018n
nagvlug naby Durban. Die ander vliegtuie het vellig geland.

Free picture Beeld Buccaneer Vermis 18-Okt-1969 integrated with the OffiDocs web apps